AE01204V

’n Histories-argeologiese ondersoek van ‘n Britse Blokhuis op die terrein van die Fort Klapperkop Erfenisterrein, Pretoria

Summary

‘n Blokhuis by Fort Klapperkop, genoem die Klapperkop blokhuis, is aan argeolgiese opgrawings onderwerp. Die blokhuis is gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) opgerig.

Drie opgrawings is gedoen met die doel om meer oor die konstruksie en boumateriaal van die struktuur vas te stel. ‘n Terreinplan is ook geteken. In die proses is die doel van die blokhuis vasgestel.

Die artefakte wat blootgelê is, kan gebruik word iets oor die lewenswyse van die soldate in so ‘n blokhuis vas te stel. Dit het ook aangetoon dat die blokhuis gedurende die Tweede Wêreldoorlog (1939-1945) gebruik is.

SUMMARY

Archaeological excavations were done on a blockhouse at Fort Klapperkop, called the Klapperkop blockhouse. It was erected during the Anglo-Boer War (1899-1902).

Three excavations were done aiming at learning more about the construction methods and building material of the structure. A site map was also drawn. In the process the aim of the blockhouse was determined.

Die cultural material excavated can be used to determine something about the way of life of the soldiers stationed here. It also indicated that the blockhouse was re-used during the Second World War (1939-1945).

Report by

Anton C. van Vollenhoven (L.AKAD.SA)

Images