AE733
A historical archaeological investigation of a historical structure excavated on portion 30 of the farm Zwartkops 356 Jr, Pretoria District, Gauteng
Summary
Tydens ?n erfenisopname op gedeelte 30 van die plaas Zwartkops 356 JR, Pretoria in Maart 2007, is ?n reghoekige klipstruktuur ge?dentifiseer. Die struktuur is waarskynlik die oorblyfsels van ?n arbeiderswoning.
Daar is aanbeveel dat die verskynsel argeologies ondersoek en behoorlik gedokumenteer word, aangesien hierdie tipe strukture toenemend vernietig word deur hedendaagse ontwikkeling. In Oktober 2007 is hierdie verdere ondersoek gedoen.
Die kultuurvoorwerpe afkomstig van die terrein dateer hoofsaaklik uit die Middel tot Laat 20ste eeu. Dit blyk dus dat die struktuur gedurende die middel van die 2Oste eeu bewoon is. Latere voorwerpe word verbind met iemand wat daar skuiling gesoek het nadat die gebou vervalle geraak het.
Report by
Anton C. van Vollenhoven BA, BA (Hons), DTO, NDM, MA (UP), MA (US), DPhil (UP) Anton J. Pelser BA (Unisa), BA (Hons), MA (UWits)
Images
